Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

KatrienaKatrynKatrienaKatryn
1
16
KatrienaKatryn

41 - Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Ek het goeie waardes, is spontaan, kinder stout, lojaal, passievol en gee my alles. Ek is opsoek na iemand wat...

63676367
3
4
6367

63 - Sandton, Gauteng, Suid-Afrika

Het my pragtige vroutjie onlangs verloor vanwee kanker, anders was ek nie nou op die groep. Ek soek vir eers n...

Nixie3005Nixie3005
1
29
Nixie3005

51 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

I am a passionate lovable person, seeking a person who will cheer me on and stick with me in the good times and...

vatnkans1981vatnkans1981
5
4
vatnkans1981

45 - St Helenabaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Verhoudung met Jesus,Eerlik,opreg ,uniek en ambisieus.hou van rustig wees met n lewensmaat en gesels oor...

Incognito04Incognito04
1
3
Incognito04

66 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Wanneer die lewe vir 'n mens 'n paar houe toedien beteken dit nie dat "die lewe" ophou nie. Het die ganse wêreld...

Tasha01Tasha01
2
16
Tasha01

51 - Sandton, Gauteng, Suid-Afrika

Ek hou van die natuur, see en buite lewe, stap, nuwe plekke ontdek, lag en spontaan wees.Wil my lewensmaat ontmoet.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026